For Sale   >   South Africa Flag  South Africa   >  Eastern Cape  >  Cacadu District Municipality  >  Blue Crane Route  >  Pearston
close map
Pic:1 of 4
Pic:2 of 4
Pic:3 of 4
Pic:4 of 4
Show All 4 Photos
  • R4,500,000
jou eie inkomste uit bokhaar, asook jagplaas
plaas is 448hektaar, plus minus 4 hektaar lande
3boorgate 1 het elektriese pomp 1 dieselpomp en
die een by die huis het windpomp,my getal van
angore boKke is om en by 470 bokke 70
kleinbokkies 18 ramme 70 skape die spring
bokke se getal het ek nie dan toyota bakkie
landrover trekker plus implemente. Huis is in 2
verdeel een kant het kombuis 3 slaapkamers
2badkamers sonkamer 2sitkamers die anderkant
2kombuise 2sitkamers eetkamer badkamer
2slaapkamers dan die die buite geboue sluit in
waarvoor ons gebruik is 3 vir vrieskaste en slag
kamer 4 wat gebruik word gereedskap voertuie
en skeurhuise dan die skuur onder by lande en
die ander by die huis en 2 werkerseenhede
jou eie inkomste uit bokhaar, asook jagplaas
plaas is 448hektaar, plus minus 4 hektaar lande
3boorgate 1 het elektriese pomp 1 dieselpomp en
die een by die huis het windpomp,my getal van
angore boKke is om en by 470 bokke 70
kleinbokkies 18 ramme 70 skape die spring
bokke se getal het ek nie dan toyota bakkie
landrover trek...

View more